Hoërskool Elspark


SKOOL VAN TEGNOLOGIE

Pippie geld in vordering

Pennies’ vir Pippie

Pippie ‘Isabella’ Kruger


Die leerlingraadleiers van Hoërskool Elspark het saamgestaan om geld in te samel vir Pippie - die klein dogtertjie wat brandwonde opgedoen het oor haar hele lyf. Die skool het altesaam R24000 ingesamel en dit aan Pippie se ma oorhandig tydens ‘n saalopening.

Die skool wens Pippie alle sterkte en voorspoed toe.